Voortrekker Waens by Plumari

voortrekker waens, ossewaens, kapkarre, ossewa, versameling ´n Besonderse deel van ons Voortrekker geskiedenis is deur "Plumari Game Lodge" Lodge bekom en gerestoureer.  

As een van die grootste private versamelings van destydse ossewaens, kapkarre en ander rytuie vanuit die jare 1800 tot 1900, kan van hierdie outentieke Africana by "Plumari Game Lodge" besigtig en waardeer word.

"Plumari Game Lodge" is onlangs gerestoureer, maar presies behou soos toe dit in die jare 1900 in gebruik was. So ook het die "kerkie", met sy eie klok, volledig behoue gebly.

Dit is ook bekend dat 'n stukkie oorlogsgeskiedenis aan die Reservaat gekoppel is. Gedurende die Anglo-Boere Oorlog is "Die Veldslag van Nooitgedacht" op 'n naby geleë berg en grensgedeelte van die Reservaat beslis. Verskeie van die rotsskuilings is vandag nog herkenbaar.

"Plumari Game Lodge" Lodge en Reservaat bied inderdaad 'n uitsonderlike geleentheid om ´n deel van die Voortrekker geskiedenis te ervaar en te deel aan ons erfenis.

Navigation
Plumari lodge
accommodation
weddings
conferences
functions
restaurant
elephant experience
game experience
warthogs lodge
teambuilding
self catering
health/relaxation
frequent questions
references
television exposure
waens
rates
contact
terms & conditions
home page



Directions & Road Map
download zipped MS Word file
or go to online printable page

© Copyright PLUMARI AFRICA | Phone: +27 (0) 11 794 3797 | Fax: +27 (0) 11 794 2293 | Cell: +27 82 416 1340 | Email: info@plumariafrica.com